Goeie vooruitsigte vir groei in privaatsektor kredietverlening

Loading player...
Die jaarlikse groei in privaatsektor kredietverlening in April was 4,5 persent, effe laer as die 5 persent wat in Maart aangeteken is, maar aansienlik hoër as die 1,6 persent in April 2024. Besighede bly die hoofbydraers met groei van 7,1 persent op ‘n jaargrondslag, terwyl huishoudelike kredietgroei effens gedaal het tot 2,7 persent. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die Simonis Storm ekonoom Almandro Jansen, wat die prentjie uiteensit.
4 Jun 9AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

MEFT herstel 97km van 824km se Etosha heining, na 13 jaar

Die omgewingminister, Indileni Daniel, het op Wêreldomgewingsdag 'n opdatering gegee van al die ministerie se aktiwiteite. Een daarvan was die opgradering van grensdrade en paaie in die Etosha Nasionale Park, wat steeds aan die gang is. Daniel is aan die woord.
6 Jun 12AM 1 min

Herrie los in die VSA, Trump en Musk baklei, hard

'n Openbare bekgeveg het tussen Elon Musk en Amerikaanse president Donald Trump uitgebreek nadat Musk Trump se sogenaamde “One Big Beautiful Bill” gekritiseer het. Musk het uitgevaar op X en Trump met Jeffrey Epstein verbind, gevra dat hy in ‘n staat van beskuldiging geplaas word en ‘n peiling opgestel om…
6 Jun 12AM 1 min

Cosatu verwelkom beskermende wet op oumense

Cosatu verwelkom die Parlement se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Ouer Persone wat nou vir ondertekening na president Cyril Ramaphosa verwys is. Die nuwe wetgewing sal die toepaslike owerhede in staat stel om kwesbare ouer persone sonder 'n hofbevel na tydelike veilige verblyf oor te plaas. Cosatu se woordvoerder, Matthew…
5 Jun 11PM 1 min

Suid-Afrikaners neem voortou by Mopani Ope in Zambië

Die Suid-Afrikaners, Herman Loubser en Hennie Otto, loop saam voor na die eerste ronde van die Mopani Zambië Ope by die Nkana-gholfklub in Zambië na hul rondes van vyf onder baansyfer 67. Hulle is een hou voor hul landgenoot en verdedigende kampioen, MJ Viljoen, en die Sweed Fredrik From. Ander…
5 Jun 11PM 1 min