
Romeine 1:20 - God openbaar in die Goue Ster Manteldier
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Dan verduidelik Marinebioloog Mariëtte Wheeler vir ons die wonder van die Goue Ster Manteldier en sien die Here in Sy skepping raak.