
Kom ondersteun plaaslike rugby vandeesmaand
Loading player...
Die direkteur van die Namibiese Rugby-unie en legendaries speler Jacques Burger doen ‘n beroep op rugbyondersteuners in die land om nie net die klubspanne die naweek te ondersteun nie, maar ook die nasionale span wat verskeie wedstryde die maand speel ter voorbereiding vir kwalifisering vir die Wêreldbeker in 2027. Hy het die program so uitgelê so daar is geen verskoning nie. Luister self.