Sentrale bank skets hoogtepunte, ekonomiese uitdagings

Loading player...
Die Bank van Namibië het sy jaarlikse diplomatieke betrekking gehou met hoofde van sendings en multilaterale instellings in die land. Die geleentheid het vanoggend plaasgeving teen die agtergrond van voortslepende onsekerheid in die mark. Die bank se goewerneur, Johannes !Gawaxab het die afgevaardigdes toegespreek en Josefina Oskar, die bank se woordvoerder het die hoofpunte van die byeenkoms so uiteengesit.
4 Jun 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Schwenk moet onstlae raak van Ohorongo

Schwenk-sement nader die einde van die verkoop van sy Namibiese filiaal, Ohorongo. Die maatskappy, saam met die Namibiese Mededingingskommissie, bied 'n konferensie aan om die samesmelting met Whale Rock Cement. Gedurende 2020 na berigte oor die verkoop die nuus gehaal het is daar gesê dat daar min belangstelling is en…
6 Jun 2AM 1 min

Padwoede een van die dryfvere agter Gauteng se moordsyfer

Die provinsiale kommissaris van polisie in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die moordsyfer het met 10,8-persent afgeneem tussen Januarie en Maart vanjaar, maar Gauteng loop swaar deur onder 'n moordvlaag. Hy lys die grootste oorsake as rusies, misverstande, padwoede en uitlokking, met roof 'n kortkop agter die ander oorsake. Volgens Mthombeni…
6 Jun 2AM 1 min

Sabalenka en Gauff is in Parys in eindstryd

Die wêreld-nommer-een Aryna Sabalenka van Belarus en die Amerikaner Coco Gauff gaan albei probeer om hul eerste Franse Ope-titel in te palm wanneer hulle Saterdag in die eindstryd kragte meet. Sabalenka het die viermalige kampioen Iga Swiatek van Pole verslaan terwyl Gauff die Franse promotorskeuse, Lois Boisson, se skitterende poging…
6 Jun 1AM 1 min

Karan Beef geloof vir vinnige optrede

Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee oor landbou het sy kommer uitgespreek oor die uitbreking van bek-en-klouseer by Karan Beef se voerkraal in Heidelberg. Daar is tans 120 000 beeste by die voerkraal en slegs 2 persent is met die siekte besmet. Komiteevoorsitter, Jaco Mulder, loof Karan Beef vir hul vinnige…
6 Jun 1AM 1 min

Rehoboth steier onder dwelms

Die Rehoboth-gemeenskap sukkel al lank met toenemende dwelmmisbruik in die area. Inwoners het onlangs teen die euwel betoog. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die gemeenskapsaktivis Manfred Draghoender, wat sê dwelmgebruikers moet hulle na godsdiens keer om gerehabiliteer te word. Hy brei uit oor hoe die probleem die gemeenskap beïnvloed.
6 Jun 1AM 1 min