Die Karoohuis Teater nooi jou na "Wat die hart van vol is"

Loading player...
In ‘n wêreld waar mense sukkel om sin te vind uit alles wat met hulle gebeur bly musiek die antwoord op vele vrae. Kunstenaars Jannie Moolman, Petronel Baard en Franco Engelbrecht deel hul eie lewensreise en nooi jou na ‘n vermaaklik, inspirerend en ontspannende vertoning op Fauresmith. Petronel Baard sluit by Yolanda Maartens aan om te vertel oor “Wat die hart van vol is” wat die 21ste Junie by die Karoohuis Teater aangebied word.
5 Jun 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min