
Groot bibberweer volgende week op pad
Loading player...
Die winter sal oor die naweek sy afwagting begin maak en volgende week sal die hele land erg koud kry. Volgens die bekende weerkenner, George van der Merwe, is die stelsel uiters sterk en temperature sal baie laag wees.