NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente
Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Maandag 2 Junie 2025 gelei deur ds Johan David.
Skriflesing: Handelinge 6:1-7
Pinksterreeks: ‘n Gemeente van Christus leef sy Christelike waardes
Tema: Waarde van geleenthede
Mag jy hierdie Pinkster die werking van die Heilige Gees tasbaar in jou lewe ervaar.