NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Woensdag 4 Junie 2025 gelei deur ds Johan David.

Skriflesing: Handelinge 20:17-24

Pinksterreeks: ‘n Gemeente van Christus leef sy Christelike waardes

Tema: Waarde van prioriteite

Mag jy hierdie Pinkster die werking van die Heilige Gees tasbaar in jou lewe ervaar.
6 Jun 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 25 Januarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:23-28 (2020 vertaling) Tema: 3-Pootpot – Hoe gaan dit met jou “pote”?
25 Jan 52 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 18 Januarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Deuteronomium 29:12-13 & 30:15-20 Tema: Ek kies die lewe, maar wat beteken dit prakties?
18 Jan 49 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 11 Januarie 2026 gelei deur Prof. Jan-Albert van den Berg. Skriflesing: Psalm 121 Tema: 2026? Met ’n instapkaart van geloof…
11 Jan 35 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Doopdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 4 Januarie 2026 gelei deur Ds. Wynand Retief. Skriflesing: Efesiërs 1:3-14 Tema: “Dis 'n groot plesier en dit is 100% reg so”
4 Jan 49 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 21 Desember 2025 gelei deur Prof. Jan-Albert van den Berg. Skriflesing: Matteus 2:1-12 Tema: Van Bethlehem tot Bloemfontein-Wes
21 Dec 2025 38 min