Die Bybel Gister En Vandag - Episode 31 – Pinkster

Loading player...
8 Junie 2025
19:00 - 20:00

Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die beteken van Pinkster. Vind meer uit oor waar die Pinksterfees in die Ou Testament ontstaan het om hoekom Handeline 2 se gebeure so betekenisvol was - juis tydens hierdie fees. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.
9 Jun 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 43 – 1 Korintiërs

14 Junie 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor die eerste brief van Korintiërs. Hulle gesels oor die stad Korinte en hoe die Christene in die stad gelyk het. Hulle deel belangrike inligting oor die agtergrond vir die…
14 Jun 34 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 42 – Die evangelie van Lukas

Episode 42 – Die evangelie van Lukas 10 Mei 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Dr Robert van Niekerk oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie…
11 May 28 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 41 – Die evangelie van Lukas

Episode 41 – Die evangelie van Lukas 12 April 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. Luister gerus…
13 Apr 33 min

Die Bybel Gister En Vandag - Episode 40 – Die oorlog in Iran

8 Maart 2026 19:00 - 20:00 Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode spandeer hulle tyd om die geskiedenis…
9 Mar 41 min