GNT Centurion Kinderfees

Loading player...
Wynand gesels met Lise Pieterse oor die Centurion Kinderfees wat tans in hulle 8 ste jaar van aanbieding is by laerskool Hennops Park . Jy;s welkom om Lize Pieterse vir meer inligting te skakel by 082 46 00 168
9 Jun 2025 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Leef met Hart & Siel Herfsuitgawe

Janine van Niekerk gesels met Christine Ferreira, redakteur van Leef met Hart & Siel oor wat ons in die Hersuitgawe van die tydskrif te wagte kan wees
21 Apr 1AM 5 min