
Skole sonder voedselhulp, want mieliemeel te duur
Loading player...
Die onderwysministerie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die nuus dat ongeveer 224 skole het in die eerste ses maande van die jaar nog geen hulp van die Namibiese Skoolvoedingsprogram ontvang nie. Die voedingsprogram is in baie van dié skole die enigste maaltyd wat die kinders vir die dag ontvang. Volgens die lynministerie kry die droogte en die hoë prys van mieliemeel die skuld. Ayesha Wentworth, die direkteur van projekte en kwaliteit versekering in die ministerie verduidelik.