Beproewende jaar vir produsente, maar NK RPO gaan ook van krag tot krag

Loading player...
Hoewel Noord-Kaapse rooivleisprodusente die afgelope ruk deur diep water is met betrekking tot droogtes en nou ook weer donker wolke op die horison sien met die uitbreking van bek-en-klouseer wat markte raak, gaan die organisasie van krag tot krag. Elzette Boucher-Kruger het die organisasie se jaarkongres in Kimberley bygewoon...
12 Jun 10AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes

Bek-en-klouseer: Wat is die plan?

Gedurende 'n paneelbespreking by NAMPO Alfa het dr. Dave Migley van die Herkouerveterinere Vereniging van Suid-Afrika, Jaco Liebenberg van Beefmaster-voerkraal en Dewald Olivier van RMIS met Landbouweekblad-redakteur, Chris Burgess, gesels.
16 Oct 10AM 9 min