Biosekuriteit onontbeerlik om broodnodige uitvoermarkte te ontsluit
Loading player...
Diere en plantgesondheid bly ’n haakplek wanneer dit by die ontsluiting van kardinale afsetgebiede kom.
Hoewel die rooivleisbedryf van kernbelang is vir die stabiliteit van Suid-Afrika se landbou, met bykans die helfte van landbouproduksie wat uit lewendehawe en pluimvee bestaan, lê die ware sleutel tot volhoubaarheid in toegang tot buitelandse markte, aangesien plaaslike vraag lank reeds nie meer voldoende groei toon nie.
Wandile Sihlobo, hoofekonoom van Agbiz, het die RPO Noord-Kaap se jaarkongres in Kimberley toegespreek