SA se moordsyfer hoër as Gaza

Loading player...
Action Society sê daar is verlede jaar meer as 26 000 moorde in Suid-Afrika gepleeg, wat meer is as die dodetal in nie Gaza-konflik. Die organisasie het die ‘Dekade van Verval’-veldtog bekendgestel om die stygende misdaad en die regering se mislukking om burgers te beskerm, te beklemtoon. Juanita du Preez van Action Society doen 'n beroep op dringende polisiehervorming, waaronder 'n toegewyde taakmag om geslagsgeweldsake te hanteer en ondersoeke vinniger af te handel:
13 Jun 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oos-Kaap sterftesyfer nou 79, Cyril sê vloede is klimaatsverandering

President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is 'n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens 'n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is 'n teken van hoe klimaatsverandering…
13 Jun 11AM 1 min

Aktiviste stil oor transgender-moordsaak, 'moeg baklei'

Die moordsaak van die transgender Christoff “Sexy Chamy” Fredericks is in die Katutura-landdroshof tot 20 Junie uitgestel vir pleitverrigtinge. Die 30-jarige Fredericks se liggam is in Mei verlede jaar met 32 steekwonde en met privaatdele verwyder gevind in Otjomuise se 7de Laan. Aktiviste was aanvanklik aktief in die veroordeling van…
13 Jun 10AM 1 min