Backyard Tenants wil Farm 37 fondse vir diens van erwe gebruik

Loading player...
Die stedelike ontwikkelingsministerie het 75 miljoen Namibiese dollar aan die Walvisbaai-munisipaliteit toegeken vir die ontwikkeling van Farm 37. Die burgemeester Trevino Forbes sê kritieke infrastruktuur sal ontwikkel word vir uitbreidings 1 tot 5 en 1 500 erwe sal ontwikkel word, ook met behuising. Die munisipaliteit teiken 60 persent voltooiing teen middel September en die res moet teen Februarie volgende jaar afgehandel wees. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie ontvang van Immanuel Festus, die segsman van die Backyard Tenants-groep wat deel 19 van Farm 37 gekoop het.
13 Jun 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Oos-Kaap sterftesyfer nou 79, Cyril sê vloede is klimaatsverandering

President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is 'n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens 'n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is 'n teken van hoe klimaatsverandering…
13 Jun 11AM 1 min

Aktiviste stil oor transgender-moordsaak, 'moeg baklei'

Die moordsaak van die transgender Christoff “Sexy Chamy” Fredericks is in die Katutura-landdroshof tot 20 Junie uitgestel vir pleitverrigtinge. Die 30-jarige Fredericks se liggam is in Mei verlede jaar met 32 steekwonde en met privaatdele verwyder gevind in Otjomuise se 7de Laan. Aktiviste was aanvanklik aktief in die veroordeling van…
13 Jun 10AM 1 min