Landbou waarsku oor Facebook-slenter

Loading player...
'n Plasing op sosiale media doen die rondtes dat die landbouministerie 'n inisiatief geloods het vir klein- en korttermyn besighede. Volgens die plasing kan die publiek aansoek doen vir befondsing. Dit dui ook aan dat kleinskaalse boere ondersteuning sal kry. Die plasing vat die publiek na 'n skakel om persoonlike inligting in te vul. Dit is onder die ministerie se naam geplaas. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Simon Nghipandluwa, die ministerie se woordvoerder.
16 Jun 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Span na Opuwo gestuur oor cholera-gevalle

Die gesondheidsministerie het ‘n span ontplooi na Opuwo na die bevestiging van cholera op die dorp. Dit volg ná twee kinders uit dieselfde huishouding vroeër vandeesweek met cholera-simptome in die distrikshospitaal opgeneem is. Een van die kinders is dood en voorlopige laboratoriumtoetste het cholera bevestig. Walters Kamaya, segsman by die…
16 Jun 11AM 1 min

SA kort leierskap, nie nasionale dialoog: FOSA

Die Forum for South Africa het die konsep van 'n Nasionale Dialoog gekritiseer en sê dit lei die aandag af van dringende kwessies soos misdaad, werkloosheid en korrupsie. Die FOSA-woordvoerder Tebogo Mashilompane sê die land het nie dialoog nodig nie, maar besliste leierskap en aksie. Mashilompane sê daar is bestaande…
16 Jun 11AM 1 min

Hou toesig oor kinders by water, pleit owerhede

Die skoolvakansie het begin en met baie families by die kus, doen owerhede 'n beroep op waaksaamheid. Ouers word veral versoek om nie kinders strand toe te laat gaan sonder volwasse toesig nie, veral in gebiede sonder lewensredders. Die publiek word ook daaraan herinner om verdrinkingsvoorkoming en waterveiligheidsopvoeding ernstig op…
16 Jun 11AM 1 min