
Koste-uitdagings met groenwaterstof - Namibië sal nie uitvoer nie
Loading player...
Die koste-uitdagings om groenwaterstof na Europa te vervoer as potensiële mark is in die nuus. Terwyl Namibië 'n duidelike leier in die streek in die gebied is word daar strawwe kompetisie van Suid-Afrika verwag. Kosmos 94.1 Nuus het met Jona Muhseko,die woordvoerder van die groenwaterstofprojek plaaslik gepraat, wat sê Namibië se plan is nie noodwendig om groenwaterstof uit te voer nie.