
G7: Ramaphosa en Carney vergader
Loading player...
President Cyril Ramaphosa en die Kanadese eerste minister, Mark Carney, het bilaterale gesprekke gevoer aan die vooraand van die uitreiksessie van die G7-beraad wat vandag in Alberta begin. Ramaphosa word vergesel van die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking Ronald Lamola en verteenwoordig die enigste Afrikaland wat genooi is. Kanada is tans gasheer vir die G7-presidentskap met Suid-Afrika wat voorberei om die G20-presidentskap later vanjaar oor te neem. Ramaphosa het die handel-, belegging- en tegnologiese samewerking tussen die lande geloof: