
Skooltuine, nie net vir voedsel nie, werk tans baie goed
Loading player...
Net 29 skole is tans deel van die Home Grown School Feeding Programme in Namibië, terwyl 1 300 private- en staatskole voordeel daaruit trek. Die program poog om gemeenskappe te bemagtig en skole toe te laat om hul oes te verkoop. Kosmos 94.1 Nuus het met Ayesha Wentworth, direkteur van programme en gehalteversekering by die onderwysministerie, oor die program gepraat.