Eggo jou verlede steeds in jou hede? Bertha le Roux-Wahl gesels vandag met Mariska Bakkers, skrywer van Healing her echo, oor hoe om die wonde van moederskap te genees
19 Jun
Afrikaans
South Africa
Christianity · Self-Improvement
#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
Elize-Marie Muller kom deel oor haar boek, Where am I?, wat die karakters in die Bybel ondersoek en leiding gee vir jou op #VreugdeJoy met Bertha le Roux-Wahl
#VreugeJoy Hoe help die Hebreeuse alfabet om jou senuweestelsel te herstel? Corinne Badenhorst van Hadassah olies en Lechi van Rooyen van The Return. Reset your nervous system. vertel ons meer.
#VreugdeJoy Soms voel dit asof die lewe jou sommer afgegooi het, Dirk van Zyl Smit, skrywer van Opgeklim en weer gery deel saam met Erich Postumus en Bertha le Roux-Wahl hoekom hy hierdie boek geskryf het. #opgeklimenweergery #hope #radiokansel #radiopulpit #faith #God
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.