NWU Konservatorium konsertreeks vereer Hugo Wolf-Mörike Lieder by NG Kerk Vyfhoek, Potch

Loading player...
Opknappings by die NWU Konservatorium in Potchefstroom is aan die gang en dus word die res van die jaar se konsertreeks in Potchefstroom by die NG Kerk Vyfhoek aangebied. Jana Mathee sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die besonderse produksie en ook die feit dat die storie deur Piet Koornhof op die verhoog vertel word. Die vertoning is 18:30 die 29ste Julie en kaartjies is by Quicket beskikbaar.
23 Jun 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min