1995 Rugbywêreldbeker Herdenking - Joost van der Westhuizen

Loading player...
Dertig jaar ná die 1995 Rugbywêreldbeker neem ons jou op ’n reis deur Joost se lewe, loopbaan en nalatenskap. Van sy vuur op die veld tot sy moed ná rugby - ’n Huldeblyk aan ’n legende wat meer was as net ’n nommer 9.
24 Jun 7AM Afrikaans South Africa News · Sports

Other recent episodes