2027 Rugbywêreldbeker: Watter Springbokke gaan dalk nie die paal haal nie?

Loading player...
In hierdie episode bespreek die aanbieders ’n vraag op baie ondersteuners se lippe: Watter huidige Springbokke is dalk te oud, te kwesbaar of net nie meer in top vorm teen 2027 nie?
25 Jun 7AM Afrikaans South Africa News · Sports

Other recent episodes