
Wie is die volgende Springbok-kaptein?
Loading player...
In vandag se episode bespreek ons die toekomstige kapteinskap van die Springbokke. Sal Kolisi aanbly, of is dit tyd vir iemand anders om die leisels oor te neem?