Ons wil self!

Loading player...
In vandag se program Vreugde/Joy gesels Bertha le Roux-Wahl met LInda Chuter van Lady Rose tydskrif. Hulle gesels oor die tema: ons wil self! soos ons kleuters en peuters sê, maar met God kan jy soveel meer bereik deur Sy genade. LInda deel ook haar getuienis
26 Jun Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Fanie Steven Loots deel oor Echoes of Eternity

#VreugdeJoy Fanie Loots, stigter van Harvesters ministries, deel oor sy uitdaging met kanker en oor die boek, Echoes of Eternity - 'n dagstukkie boek met leiding vir pasiënte en hulle versorgers.
20 Nov 1 hr 04 min