
ANC se jongvroue-kantoor looi regering oor GBV
Loading player...
Die ANC se kantoor vir Jong Vroue het die pandemie van geslagsgeweld en vrouemoord in al sy vorme veroordeel. Nkanyezi Thabethe van die ANC het verwys na die onlangse moord op twee graad 12-leerders van die Oos-Kaap. Sy sê die twee meisies is dood ná 'n onskuldige besluit oor ontspanningsbedrywighede, waarna hul liggame aan die brand gesteek is: