
ActionSA betreur druk oor wantroue-mosie teen Cyril
Loading player...
ActionSA sê hy sal nie deur ander partye beïnvloed word om te besluit of hulle 'n mosie van wantroue teen president Cyril Ramaphosa sal steun of nie. Die party is lankal bekommerd oor Ramaphosa se leierskap, maar sal sy eie besluit neem indien so ’n mosie ingedien word. Athol Trollip van ActionSA sê die party bly 'n konstruktiewe opposisie in die Parlement en is steeds toegewyd tot goeie regering, veral in Tshwane: