
Namibiër gesels oor hittegolf in Londen
Loading player...
’n Hittegolf hou Europa steeds in sy greep, terwyl Brittanje ’n maksimum van 33,6-grade Celsius in Kent aangeteken het, wat dit die warmste dag van die jaar tot dusver maak. Namibiër Christo van Niekerk is tans in Londen... hy sê ons moet dankbaar wees.