Hannes van Wyk opgewonde om deel te wees van die 25ste Vrystaat Kunstefees

Loading player...
Hannes van Wyk en Desiré Gardner, is so te sê volksbesit met hulle uiters gewilde Magda Louw-vertonings. Vanjaar se, ‘Magda en haar Erhard,how Louw can you go?’, beloof om soos altyd die gehoor op hulle voete te hê. Hannes sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop en deel sy opwinding oor sy tuiskoms by Bloemfontein se ATKV Wynand Mouton teater tydens die Vrystaat Kunstefees. Kaartjies is beskikbaar by Webtickets.
2 Jul 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min