Kersfees in Julie met die Secret Artists’ Club in Bloemfontein

Loading player...
Kersliedere, koue, knetterende vure, heerlike kos en samesyn. Brandkop Estate is gasheer vir Kersfees in Julie met ‘n groep musikante wat met jazz musiek jou gaan vermaak. Diandra Steenekamp sluit by Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop aan om te vertel van die program op 26 Julie. Besprekings is by 076 679 8076.
2 Jul 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min