
NaCC gee opdatering oor Engen-oorname
Loading player...
Die tweede fase van die Engen-oorname het amptelik afgeskop, met die Namibiese Mededingingskommissie wat die volgende stappe in die hoëprofiel-verkrygingsproses vanaf 28 Mei bevestig het. Verskeie persele sal deur Vivo Energy oorgeneem word met ander wat beskikbaar is vir ander handelsmerke. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die woordvoerder van die kommissie, Dina Gowases wat meer inligting daaroor gee.