
Venaani looi Ngurare na sy belofte-toespraak
Loading player...
Die PDM-leier McHenry Venaani het in die Nasionale Vergadering op die toespraak wat eerste minister Elijah Ngurare namens die president gelewer het, en groot beloftes gemaak het, gereageer. Hy het die regering gekritiseer vir 'n gebrek aan doeltreffende beleide wat mense se lewens werklik kan transformeer. Hy het toegang tot drinkbare water uitgesonder. Venaani is aan die woord.