
Aartsbiskop sê Trump se migrante-beleid is moreel afstootlik
Loading player...
Amerikaanse immigrasie-agente het die beroemde Mexikaanse bokser, Julio Cesar Chavez Junior, gearresteer en sal hom na Mexiko deporteer. Amptenare sê die 39-jarige bokser het ʼn lasbrief vir inhegtenisneming teen hom in Mexiko weens sy betrokkenheid by die berugte Sinaloa-dwelmkartel. Die gewese middelgewig-wêreldkampioen is ʼn week voor sy arrestasie deur die voormalige smaakmaker, Jake Paul, uitgeslaan in ʼn geveg in Kalifornië. Die Amerikaanse aartsbiskop Robert McElroy het met CNN gesels vanuit die Vatikaan en sê Trump se migrante-beleid is moreel afstootlik.