
Trump teleurgesteld na Putin-gesprek
Loading player...
Amerikaanse president Donald Trump het vroeg Vrydag gesê hy is teleurgesteld oor 'n telefoonoproep met die Russiese president Vladimir Putin, want dit lyk nie of hy sy oorlog teen Oekraïne wil stop nie. Amerikaanse pogings om Rusland se oorlog in die Oekraïne deur middel van diplomasie te beëindig, het grootliks vasgeval. Trump sal later vandag met Oekraïnse president Volodymyr Zelensky gesels. Druk neem toe op Trump om ‘n einde aan die konflik te bring.