
Junior Bokke oorgehaal vir Engeland
Loading player...
Rugby: Die Junior Springbokke is oorgehaal vir 'n trefferkragmeting met Engeland, die kampioenspan, in 'n kritieke Groep-A-wedstryd in die Wêreldrugby onder-20 Kampioenskap vanaand in Rovigo, Italië. Die Junior-bokke is besig om momentum op te bou, met 'n klinkende oorwinning van 73-17 oor Australië. Die afrigter Kevin Foote het Engeland se reputasie geprys en sê hy verwag 'n opwindende stryd. Hy het vertroue in sy span uitgespreek en gesê hulle is goed voorbereid vir die taai stryd wat voorlê: