
Namcor kort reddingsboei, N$1,3 miljard in die rooi
Loading player...
Namcor se finansiële penarie raak toenemend benard met dié nasionale petroleumkorporasie wat ‘n rekord netto verlies van bykans 1,3 miljard Namibiese dollar in sy 2022/23-boekjaar gely het. Namcor se syfers vir die afgelope finansiële jaar is nog nie bekend nie, aangesien dit tans geoudit word. Volgens Namcor se woordvoerder, Utaara Hoveka, dra verskeie faktore by tot die maatskappy se swak finansiële vertoning. Hy verduidelik: