
Brent kan tot US$60 daal na Opul produksie verhoog
Loading player...
Opul het Saterdag besluit om olieproduksie in Augustus met 548 000 vate per dag te verhoog. Dit is hulle eerste vergadering sedert oliepryse gestyg en weer gedaal het ná die VSA en Israel se aanvalle op Iran. Die groep, wat helfte van die wêreld se olie lewer, het produksie sedert 2022 beperk, maar draai nou om, om markaandeel te herwin – ook onder druk van president Donald Trump om petrolpryse te verlaag. Brent verhandel tans rondom 67 Amerikaanse dollar. Kosmos 94.1 nuus het met Dawie Roodt gepraat: