Fenomenale talent te siene in “Annie en Helen” op die Vrystaat Kunstefees verhoog

Loading player...
‘n Stryd om oorlewing ontvou rondom die eetkamertafel waar Annie Sullivan en Hellen Keller mekaar ontmoet in 1887. Vervaardiger van die produksie “Anne en Helen”, Pedro Kruger sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die uitdagings van gebare taal op die verhoog, die intense verhaal en 13-jarige wat gehore landswyd na hul asems laat snak. OFM is ‘n trotse mediavennoot van die 25ste Vrystaat Kunstefees. Kaartjies beskikbaar by Webtickets.
9 Jul 2025 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min