
Mynbou-expo reeds uitverkoop
Loading player...
Die uitvoerende hoof van die Kamer van Mynwese, Veston Malango, het bevestig dat die 2025 Mynbou-expo en -konferensie, wat vir 5 tot 7 Augustus beplan word, amptelik uitverkoop is. Die geleentheid het aansienlik gegroei, met 196 uitstallers, op van 168 en 313 stalletjies, op van 268, wat 'n rekord van 7 831 besoekers lok, 'n toename van 31,7 persent vanaf 2023. Malangu is aan die woord.