
Daar's niks oor in Gaza: Unicef
Loading player...
Die VN se Veiligheidsraad vergader oor toestande in Gaza veral met amper 900 sterftes van Palestyne by voedselverspreidingspunte van die Gaza Humanitêre Stigting. Intussen word daar beraam dat een uit elke 10 kinders in Gaza aan wanvoeding ly terwyl noodvoorrade op die grens wag. Unicef se woordvoerder Rosalia Bollen sê daar is niks in die strook oor nie.