
Trump vaar uit teen MAGA-ondersteuners oor Epstein
Loading player...
Donald Trump is in ‘n penarie. Oproepe dat die Epstein-dokumente bekend gemaak word sonder ernstige redigering, word al harder, ook van binne sy party met talle van sy sterkste ondersteuners wat dit wil hê. Dit is volgens politieke ontleders iets wat Trump, en sy prokureur-generaal Pam Bondi, weg wens. Trump het al verskeie male melding gemaak van hoe onbelangrik die saak is...