
SA instituut waarsku teen rassebeleid in werkplek
Loading player...
Die Instituut vir Rasseverhoudinge in Suid-Afrika sê die regering moet fokus op beleide wat dit makliker maak vir ondernemings om werkers aan te stel. Die organisasie het 'n versoekskrif met meer as 17 000 handtekeninge aan die departement van indiensneming en arbeid oorhandig om 'n einde aan rasgebaseerde wette te eis. Makone Maja van die instituut waarsku rasgebaseerde wette ontmoedig beleggings en vererger werkloosheid, wat nou tot 33,2 persent gestyg het: