
Shell se olie-produksie belofte goeie nuus vir die land
Loading player...
Reaksie word ontvang op berigte dat Shell hom daartoe verbind het om van eksplorasie na olieproduksie in Namibië oor te skakel. Shell het tydens 'n vergadering met president Netumbo Nandi-Ndaitwah planne bevestig om tegniese struikelblokke te oorkom en produksie te begin. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gesels.