
Dis weer Brandberg Backyard Ultra-tyd!
Loading player...
Die vierde Brandberg Backyard Ultra is terug. Elke uur moet atlete net meer as 6,7 kilometer aflê net om op die volgende uur weer die loep te voltooi tot die laaste atleet die laaste loep voltooi. Die wedloop, wat by Brandberg Rest Camp aangebied word, ondersteun ook bewaringsprojekte. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Riana Scholtz van Namibië Ultra-roetes.