Doelbewuste brandstigting verwoes weiding van Vrystaatse grensboere

Loading player...
Johan Gunter gesels met dr. Jane Buys oor die Vrystaatse grensboere wat voortdurend geteister word met veldbrande wat moontlik gestig word en ook die onbegaanbare paaie wat ook die boere se veiligheid in gedrang bring.
21 Jul 2PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

BKS-Indaba: Harde waarhede in kalklig

’n Spesiale span sal ná die nasionale indaba oor bek-en-klouseer (BKS) wat tans in Pretoria gehou word, aangestel word om alle voorstelle in ’n tydgebonde aksieplan te konsolideer. “Biosekuriteit is nie ’n las nie - dis ’n voorvereiste vir groei,” het John Steenhuisen, die minister van landbou, het tydens die…
21 Jul 1PM 5 min