
Hoërskool Schweizer-Reneke in samewerking met Rondebult Construction Machnies maak reg vir die 2025 Hartklop Fees
Loading player...
Hoërskool Schweizer-Reneke in samewerking met Rondebult Construction Machnies bied weer die gewilde Rondebult Hartklop fees aan. Oloff van Niekerk,wat op die Beheerliggaam van Hoërskool Schweizer-Reneke dien, kom vertel vir ons meer oor wat besoekers kan verwag.