
Geen klagtes in Zené Grobbelaar-saak gebring nie
Loading player...
Die saak van die sogenaamde ontvoering van die 16-jarige Zené Grobbelaar is gesluit. Kosmos 94.1 Nuus het met adjunkkommmissaris Kauna Shikwambi, NamPol-woordvoerder gepraat.