Potter kap Woodward oor 'Wallabies se verloormentaliteit’

Loading player...
Rugby: Die Wallabie-vleuel Harry Potter het die voormalige Engelse afrigter, Clive Woodward, se kritiek verwerp dat die Wallabies 'n 'verloormentaliteit' het. Woodward, wat as afrigter 'n Wêreldbeker saam met Engeland gewen het, het kaptein Harry Wilson gekritiseer omdat hy die bal uitgeskop het eerder as om 'n troosdrie te probeer aanteken gedurende Australië se nederlaag van 27-19 in die eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus. Potter het Woodward se bewering as onregverdig beskryf:
23 Jul 11AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Acsa tree op na passasier met oefenhandgranate by OR Tambo aanboord gaan

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika sê hy het onmiddellik stappe gedoen na 'n sekuriteitsbreuk by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng, waar 'n passasier met twee oefenhandgranate aan boord van 'n vlug gegaan het. Die toestelle is eers met aankoms by die Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba in Ethiopië…
24 Jul 11PM 1 min

Stoei-legende Hulk Hogan dood op 71

Huldeblyke stroom in vir die WWE-legende Hulk Hogan, wat in die ouderdom van 71 dood is. Nooddienste het 'n oproep van sy huis in Clearwater, Florida om 10-uur Donderdagoggend ontvang oor 'n hartstilstand-geval, en hy is later in die hospitaal dood verklaar. Hogan, oftewel Terry Bollea, was die grootste professionele…
24 Jul 11PM 1 min

Metamfetamien, of tik, beskadig manlike vrugbaarheid: studie

Navorsers van die Universiteit van Wes-Kaapland het bevind metamfetamien, in Suid-Afrika algemeen bekend as tik, ernstige skade in manlike vrugbaarheid kan veroorsaak, selfs by kortstondige gebruik. Professor David Fisher het die grensverskuiwende studie gelei. Een van die navorsers in die studie, doktor Chontrelle Willemse, sê hulle het bevind die skadelike…
24 Jul 11AM 1 min

Drie staatmakers terug vir Wallabies

Rugby: Drie sleutelspelers, Will Skelton, Rob Valetini en Dave Porecki, is terug in die Wallabies se span vir Saterdag se tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus in Melbourne. Australië hoop om hom self reg te ruk na verlede week se nederlaag van 24-19. Skelton vervang Jeremy Williams wat…
24 Jul 11AM 1 min