
Nie alle huwelike voor 1990 by ministerie geregistreer nie
Loading player...
Die owerhede doen 'n beroep op getroude paartjies wie se huwelike voor onafhanklikheid in die land voltrek is, om seker te maak dit is wel geregistreer. Dit is omdat 'n groot aantal huwelikregistrasies na onafhanklikheid nie na die amptelike stelsel oorgedra is nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die lynministerie se woordvoerder Margaret Kalo gepraat.