NG Gemeente Bloemfontein-Wes

Loading player...
Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 27 Julie 2025 gelei deur ds Johan David.

Skriflesing: Rigters 1:1-4

Tema: Wie wag vir wie?
Hoe weet ons wanneer om te wag en wanneer om te doen?

Mag die week wat voorlê baie geseënd wees.
27 Jul 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality

Other recent episodes

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 25 Januarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:23-28 (2020 vertaling) Tema: 3-Pootpot – Hoe gaan dit met jou “pote”?
25 Jan 52 min

NG KERK BLOEMFONTEIN-WES

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 18 Januarie 2026 gelei deur ds Johan David. Skriflesing: Deuteronomium 29:12-13 & 30:15-20 Tema: Ek kies die lewe, maar wat beteken dit prakties?
18 Jan 49 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 11 Januarie 2026 gelei deur Prof. Jan-Albert van den Berg. Skriflesing: Psalm 121 Tema: 2026? Met ’n instapkaart van geloof…
11 Jan 35 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes

Ons deel met u die Doopdiens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 4 Januarie 2026 gelei deur Ds. Wynand Retief. Skriflesing: Efesiërs 1:3-14 Tema: “Dis 'n groot plesier en dit is 100% reg so”
4 Jan 49 min

NG Kerk Bloemfontein-Wes Gemeente

Ons deel met u die Erediens van die NG Kerk Bloemfontein-Wes op Sondag 21 Desember 2025 gelei deur Prof. Jan-Albert van den Berg. Skriflesing: Matteus 2:1-12 Tema: Van Bethlehem tot Bloemfontein-Wes
21 Dec 2025 38 min